First page of Chapter 1: It was neither yesterday, nor tomorrow and yet, it was not today. Aliki knew that thinking this, at the very least acknowledging this little rainbow followed by the dark cloud, will only worsen the depths of her despair. Yet, caring has long gone left her and this was all she could ponder. She has been trying to pour words into the flames of her thinking
winter wolf
Elias weet presies hoeveel glase hy moet drink om heeltemaal te vergeet, om heeltemaal op te hou onthou. Hy weet presies hoeveel minute daar in die ure verby tik, hy weet amper sonder enige berekening hoelank dit sal vat voor die realiteit weg smelt en die droom sy enigste realiteit word. Dis vannag die 33ste nag wat dit gebeur. Hy leef nou net vir die nagte en die droom. Die
the opulent corner
It started with a smell. A peculiar smell that made him walk all the way to the corner of his life. If anyone bothered to ask him about it, he would say something profound like ‘it was an opulent occurrence’. No one would know exactly what he meant and neither did he. But he would sound worthy in his words. He hated most smells people revel in: wet grass after
die kind
Hoofstuk 1: Familie Burdens (intro) Dis nou al amper 10h30am en nog geen teken van die kind nie. So deur die jare het ek seker maar gewoond geraak aan die gewaggery vir niks en alles. Ek het jare tevore al vir die kind gesê dis ongeskik om mense te laat wag, maar soos die kind se way maar is, het hy net sy skouers gelig en weer laat val, ook maar